J. Jonah Jameson

J. Jonah Jameson
’n Beeld van die betrokke karakter.
'n Cosplayer as J. Jonah Jameson.

Skepping
Eerste verskyning The Amazing Spider-Man #1
(Maart 1963)
Geskep deur Marvel Comics
Stan Lee en Steve Ditko
Inligting
Ander name John Jonah Jameson jr.
Spesie Mens
Geslag Manlik

John Jonah Jameson jr.[1][2] is 'n karakter in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics en word verbind met die superheld Spider-Man. Die karakter is deur die bekende span Stan Lee en Steve Ditko geskep en verskyn die eerste keer in The Amazing Spider-Man #1 (Maart 1963).

  1. "J. Jonah Jameson". Comic Vine.
  2. The Amazing Spider-Man #579

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy